Johnny Nel
Ateljee Bestuurder
Nylstroom
Luister Lekker Saam
104.9 FM | Gemeenskapsradio vir die Waterberg
Waterberg Stereo is 'n gemeenskaps radiostasie wat streef om hoop en lewe vir ons luisteraars te bring. Dit is vir ons belangrik om ons luisteraars in te lig en op hoogte te bring van wat in ons dorpe en stede, asook ons land en die wereld aan die gang is – deur 'n aangename luisteraarservaring.
Ons glo in gebalanseerde inhoud wat inlig en vermaak, en wat die entrepreneur in ons wakker maak. Ons ondersteun mekaar en stimuleer die plaaslike ekonomie – want saam maak ons 'n verskil.
"Ons uitgangspunt is dat ons nie die land by ons ouers geerf het nie, maar dat ons dit by ons kinders leen. Kom ons poog om dit beter terug te gee vir die volgende geslag as waarin ons dit ontvang het."
Ons ondersteun mekaar en stimuleer die plaaslike ekonomie vir volhoubare groei.
Goed gebalanseerde inhoud wat inlig én vermaak, vir elke luisteraar in die Waterberg.
Ons maak 'n positiewe impak op ons omgewing en bring hoop en lewe vir ons luisteraars.
Ons Uitsaaigebied
Luister ook aanlyn regoor Suid-Afrika en die wereld via ons webtuiste.
Beskikbaar op TuneIn en die Waterberg Besigheidsgids App.
Die mense agter die mikrofone – passievol, toegewyd, deel van jou gemeenskap.
Johnny Nel
Ateljee Bestuurder
Nylstroom
Ems Cilliers
Omroeper
Nylstroom
Paul Dreyer
Tegniese Bestuur
Nylstroom
Kobus Swanepoel
Stasie Bestuurder
Thabazimbi
Elsie Swanepoel
Bestuur
Thabazimbi
Thys de Beer
Omroeper
Thabazimbi
Analize de Beer
Omroeper
Thabazimbi
Tshego Mphofu
Omroeper / Mosupegetsi
Thabazimbi
James Breedt
Omroeper
Thabazimbi
Bakkies Eayrs
Omroeper
Thabazimbi
Ettienne & Lize Gouws
Omroepers
Thabazimbi
Jeanine Lewis
Omroeper / Bemarking
Thabazimbi
Twee ateljees, een hartklop. Kontak ons in Thabazimbi of Nylstroom.
+27 76 799 7986 | Beskikbaar 7 dae per week
Huur 'n kamper of karavaan en ontdek die Waterberg se mooiste plekke – waar Waterberg Stereo jou geselskap hou op die pad.
Huur 'n karavaan vanaf R519/dag met versekering ingesluit. Perfek vir 'n naweek in die Waterberg.
Blaai karavaneOntdek kampplekke, 4x4-roetes en wildreservate in die pragtige Limpopo-provinsie.
Ontdek LimpopoVerdien R300–R600 per dag deur jou karavaan op Kampi te lys. Jy bepaal die reëls.
Word 'n gasheerWaterberg Stereo 104.9 FM
104.9 FM · Limpopo, SA